IM A HANDFUL...i make mistakes,im out of control at times and alot to handle...but if you sure cant handle me at my worst then you definitely dont deserve me at my BEST!!
• Hy moet afrikaans wees – of ten volle tweetalig wees
• Hy moet langer as 1.73m wees – ek wil klein voel as ek langs hom staan
• Hy moet respek kan afdwing sonder om bossy te wees.
• Ek gooi baie maklik my toys uit my cot – hy moet ‘n rustige uitwerking op my hê . . . maar moenie vir my sê dat ek nou oor reageer nie – hy kan dit na die tyd sê as ek afgekoel het.
• Hy moet saam met my die simple and ordinary things of life appreciate.
• Ek moet sy alles wees – ek moet voel of ek sy alles is
• As jy een keer vir my gejok het is dit oor en verby – eerlikheid is BAIE belangrik vir my
• Lig jou hand vir my een en dis verby
• Hy moet saam met my oor die kleinste goedjies in die lewe kan lag asook in ‘n krisis.
• Hy moet lief wees vir diere – my yorkies is my kinders & hulle slaap saam met my op die bed.
• Hy moet hou daarvan om my te verras & hy moet daarvan hou om verras te word.
• Ek vertrou nie mense maklik nie maar as ek doen dan vertrou ek 110 %
• Ek gee liewers as om iets te ontvang.
• Hy moet verstaan & aanvaar van waar ek vandaan kom
• As ek die dag jammer voel vir myself moet hy my emosies nie prober fix nie . . . hou my net vas terwyl ek my hart uithuil oor iets wat ekself nie weet nie.
• Moenie vir my die son maan en sterre belowe en dan gee jy vir my verlede week se gesmelte sneeu. If you cant deliver don’t promise me stuff.
• Ek soek iemand wat bereid is om my beste maatjie te wees. Om saam met my dinge te doen & die lewe te geniet. Iemand wat ek 02:00 in die oggend kan bel en vir jou vra om my nou hospitaal toe te vat want een van my familie lede is op geneem.
• Ek soek iemand wat bereid is om my te court vir maande voordat hy die volgende stap wil neem
I might not be the most beautiful or the sexiest, nor have the perfect body. I might not be anyones first choice but i am a great choice. I don't pretend to be someone else because i'm good at being me. I might not be proud of some of the things i've done but i'm proud of who i am today. Take me as i am or don't take me at all.